Stigting VOC | VOC Foundation
Komitee | Committee
Naam | Posisie | Position | E-pos |
---|---|---|---|
Prof Leon Hattingh | Voorsitter | Chairperson | [email protected] |
Rudolf Rode | Sekretaris | Secretary | [email protected] |
Calla Wessels | Penningmeester | Treasurer | [email protected] |
Dr Dan Sleigh | Nuusbrief | Newsletter | [email protected] |
Piet Westra | Media en verspreiding | Media and distribution | [email protected] |
Jaco du Plessis | Inligtingbestuur | Information management | [email protected] |
Dr Karen Jennings | Algemeen | General | |
Alex Giardini | Algemeen | General |
Grondwet | Constitution
Ons grondwet kan hier afgelaai word.
Our constitution is available here.
Lidmaatskap | Membership
Ons verwelkom enigiemand wat belangstel om 'n lid te word. Sluit aan.
We welcome all interested in becoming a member. Apply now.
Logo
Meer inligting oor die VOC logo is hier beskikbaar.
More information about the VOC logo is available here.
Han Mets Restourasiefonds | Han Mets Restoration Fund
Vorige restourasieprojekte is grootliks befonds met behulp van die Van Ewijk-stigting.
In 2018 het ons lid Dr Han Mets, op eie inisiatief, 'n bedrag geskenk wat as basis van die Stigting VOC se eie restourasiefonds kan dien.
Alle bydraes van die publiek is welkom — kontak asseblief die sekretaris vir meer inligting.
Past restoration projects were largely funded with the help of the Van Ewijk foundation.
In 2018 Dr Han Mets, on own initiative, donated an amount to serve as the basis of the VOC Foundations' own restoration fund.
All contributions from the public are welcome — please contact the secretary for more information.