Medaljewenners | Medal Winners


Die toekenning van die Silwer Medalje is aanvanklik voorgestel deur Helena Scheffler. Sy het die afbeelding van die skip Prins Willem verskaf wat op die medalje verskyn.

Robert Lightley

2002

Meesterskeepsmodelbouer Lees meer.

Martiens van Bart

2006

VOC-joernalistiek Lees meer.

Gerrit Schutte

2006

VOC-geskiedskrywing Lees meer.

Gwen en Gawie Fagan

2008

Bewaring van VOC-argitektuur Lees meer.

Francois Morkel

2013

Versorging van die Kasteel, t.ov. Bewaring, Opvoeding en Kultuurtoerisme Lees meer.

Hans Fransen

2016

Bewaring van VOC-argitektuur Lees meer.

Marie-Louise Roux

2016

Bewaring van VOC-argitektuur Lees meer.

Wes-Kaapse Argiefbewaarplek

2018

Bewaring van en Opvoeding oor VOC dokumente Lees meer.