Nuus | News

Huldeblyke aan Dan Sleigh
2023-08-21
Ons geliefde historikus Dr Dan Sleigh is op 28 Julie vanjaar oorlede en huldeblyke het ons bereik vanuit alle oorde.

Perdeploeg op Moorreesburg restoureer
2023-08-12
Lid Johann Mostert het laat weet dat 'n perdeploeg gerestoureer is en geplaas is voor die munisipale kantore in Moorreesburg.

Kronologiese Tydlyn van die VOC
2023-04-04
'n Nuwe dokument, saamgestel deur lede van die Stigting VOC, bevat 'n kronologiese tydlyn van belangrike VOC datums.

Wolraad Woltemade op RSG Bespreek
2023-04-04
Dr Dan Sleigh praat oor Wolraad Woltemade se heldedaad 250 jaar gelede, en van groot planne om die heldedaad op vele terreine te herdenk.

De Kat Artikel: Die Kat, ons kat
2023-04-04
Met vergunning van De Kat word die artikel, geskryf deur Dr Dan Sleigh, wat in 2019 gepubliseer is, hier beskikbaar gemaak.

Algemene Jaarvergadering 2023
2023-03-28
Die Stigting VOC het sy 28ste Algemene Jaarvergadering op 25 Maart 2023 by SASNEV gehou.

Algemene Jaarvergadering 2022
2022-04-12
Die Stigting VOC het sy Algemene Jaarvergadering op 26 Maart 2022 by SASNEV gehou.

Dr Dan Sleigh praat oor Van Riebeeck en Stigtingsdag
2022-04-08
Dr Dan Sleigh lewer 'n praatjie oor die lewe en werk van Jan van Riebeeck aan die Kaap.

Ontvangs van VOC Kamer Antwerpen gaste
2022-02-07
Twee lede van die VOC Kamer Antwerpen lê besoek af aan die Kaap ter voorbereiding van 'n groter toer van die land in 2023.

Stigting korrigeer gebrekkige navorsing oor Geelbeksfontein
2022-01-31
Die Stigting stuur 'n brief aan Erfenis Wes-Kaap wat die foutiewe inligting op rekord m.b.t. Geelbeksfontein regstel.

2021 Algemene Jaarvergadering virtueel aangebied
2021-04-14
Die Stigting VOC se algemene jaarvergadering is op 10 April vir die eerste maal virtueel aangebied.

Kommandeur Wagenaer op Netwerk24
2021-04-14
Prof. Fransjohan Pretorius publiseer 'n kort opsomming oor Kommandeur Wagenaer se Kaapse nalatenskap.

VOC Lesing oor Historiese Waterbronne
2019-08-12
Martiens van Bart het op 10 Augustus 2019 sy lesing "Waterbronne van die Kaap die Goeie Hoop" aangebied by Huis der Nederlanden, Pinelands.

Voorsitter gesels op RSG
2019-06-01
Prof. Leon Hattingh, voorsitter van die Stigting VOC, het op 27 Mei 2019 met Martelize Brink op RSG gesels.

Uitstappie na NG Kerkargief
2019-05-08
22 lede van die Stigting het op Saterdag 4 Mei besoek afgelê aan die NG Kerkargief te Stellenbosch.
2016 Medaljetoekenning
2016-08-01
Vanjaar is die Silwer Medalje toegeken aan me. Marie-Louise Roux, die kampvegter vir kultuur- en natuurbewaring, en dr Hans Fransen, skrywer van verskeie boeke oor aspekte van ou-Kaapse argitektuur.

VOC lesing deur Tobie Openshaw and Francois Van Zyl oor die slotte van die kasteel en ander ou geboue
2015-08-01
"Dit was waarskynlik een van die beste lesings nog aangebied deur die stigting."

Besoek aan Nasionale Argief, Den Haag
2012-03-03
Dan Sleigh en Helena Scheffler lê besoek af aan die Nasionale Argief in Den Haag.

Besoek aan die Tygerbergse VOC-Plase
2010-01-01
Nico Walters het vir ons ’n buitengewone uitstappie gereël na historiese plase in die Tygerberg.