Algemene Jaarvergadering, 1 Maart 2016
2016-03-01
Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering, 2016
Die 21ste Algemene Jaarvergadering van die Stigting VOC vind om 16:00 op Dinsdag, 1 Maart 2016 in die Van der Stel-kamer in Kasteel de Goede Hoop plaas. (Parkering: Tussen bastionne Leerdam en Oranje, uit Darlingstraat.)
Agenda vir Algemene Jaarvergadering, 2016.
1. Verwelkoming en Aankondigings.
2. Kennisgewing van Bykomende Sake
3. Kennisgewing van afwesigheid.
4. Notule van AJV, 2015. (Sien Bylae A.)
5. Voorsitter se Jaarverslag, 2015.
6. Finansiële Jaarverslag, 2015. (Sien Bylae B.)
7. Nuwe Grondwet.
8. Verkiesing van uitvoerende komitee.
9. Projekte vir 2016.
10. Bykomende sake.
11. Gasspreker: Me. A. Marais, Wes-Kaapse Minister van Kultuursake en Sport. ‘Samewerking tussen die Ministerie van Kultuursake en vrywillige bewaringsgroepe.’
12. Afsluiting.
13. Heildronk en Sosiaal.




