Projekte | Projects

Interaktiewe Kaart van VOC in die Kaap
2021-2022
'n Interaktiewe kaart word saamgestel wat belangrike VOC-verwante plekke en gebou aandui. Lees meer.

Inligtingsbord by Nitida-kanonstelling
2021
Die inligtingsbord by die Nitida-kanonstelling is in Afrikaans vertaal. Lees meer.
VOC-Seinkanon, Paarlberg
2020-2021
Bydraes tot restourasie van die kanon bo-op Paarlberg. Lees meer.

Herklassifisering van The Lie of 1652
2020
'n Publieke diskoers word aangegaan om die meriete van Patric Mellet se boek onder die loep te bring. Lees meer.



Seinkanon, Sondagsfontein
2016
Aanbring van ʼn VOC inligtingsbord by die Kanon-stelling op Sondagsfontein. Lees meer.


Kaapstad Straatname
2012
Aansoek om straatname Portweg (gedeeltelik) en Selwynstraat te verander na Amsterdamstraat. en Fort Knokkestraat, respektiewelik.


Naamsverandering van Rockview Dam
2007-2019
Naamsverandering van Rockview Dam na Dorha Dam. Lees meer.

Aanbieding van Internasionale VOC-konferensie
2002
Die Stigting dien as as gasheer van die Internasionale VOC-konferensie in 2002 wat in Stellenbosch plaasvind.

Stigting VOC Uitstalling
2001-2003
Stigting VOC-uitstalling in Kaapse Argiefbewaarplek, Roelandstraat.

Poshouer Deneys se Grafsteen
2001
Herwinning, restourasie en bewaring van poshouer Deneys se grafsteen in Simonstad. Lees meer.



300-jaar Herdenking van Kasteelklok
1997
Die Stigting het in 1997 die 300-jaar herdenking van die kasteelklok gevier met 'n seremonie. Lees meer.

Stigting VOC Spesiale Uitstalling
1996
Stigting VOC-uitstalling in Kasteel vir HKH Koningin Beatrix se besoek.