The Lie of 1652
2020
In 2020 publiseer Tafelberg Uitgewers Patric Mellet se boek 'The Lie of 1652', waarin hy onder meer beweer dat daar reeds 'n funksionele skeepsdiens by Tafelbaai bestaan het voor die aankoms van Jan van Riebeeck.
Dan Sleigh se kommentaar op die boek, "Lees op eie risiko", word op 31 Oktober deur Media24 geplaas: https://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/lees-op-eie-risiko-20201030
Hierop het Mellet reageer: https://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/1652-skrywer-stel-sy-saak-20201106
Hier is ook 'n video-opname waar hy onder meer die kritiek op sy boek aanraak: https://fb.me/e/1SCzVFZi9
'n Werknemer van Tafelberg, Melanie Steyn, het ook aan die koerant geskryf: https://www.netwerk24.com/Stemme/MyStem/oorweeg-ten-minste-nuwe-inligting-20201110
Talle lede van die publiek het insae gelewer, meestal ter ondersteuning van Dan Sleigh se argumente. Enkele word hier gelys:
- https://www.netwerk24.com/Stemme/MyStem/verwerp-die-repliek-met-minagting-20201109
- https://www.netwerk24.com/Stemme/MyStem/wat-is-ware-motiewe-van-the-lie-of-1652-20201103
- https://www.netwerk24.com/Stemme/MyStem/dan-sleigh-beindruk-met-skitterende-artikel-20201103
As finale woord het Dan Sleigh 'n versoek aan Tafelberg gerig om die boek as fiksie te herklassifiseer: https://www.netwerk24.com/Stemme/MyStem/herklassifiseer-boek-ter-wille-van-waarheid-20201118
Sekere kommentators, soos Heindrich Wyngaard en Cas Wepener, het Mellet egter geloof vir sy "alternatiewe" benadering:
- https://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/met-n-jeep-na-1652-20201218
- https://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/wie-baat-uit-die-1652-aanvalle-20201126 Nota: alle bostaande artikels kan gelees word deur vir 'n gratis proeftydperk aan te meld op Netwerk24.