Huldeblyke aan Dan Sleigh
2023-08-21 | Stigting VOC
Ons geliefde historikus Dr Dan Sleigh is op 28 Julie vanjaar oorlede.
Huldeblyke van ons lede van die Stigting VOC het uit alle oorde gekom en is deur komiteelid Rudolf Rode saamgevat in die volgende dokument:
