Dr Dan Sleigh praat oor Van Riebeeck en Stigtingsdag


2022-04-08 | Stigting VOC

By die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere in Pinelands het Kapenaars bymekaar gekom om te luister na ’n praatjie deur die bekende geskiedskrywer dr. Dan Sleigh oor die lewe en werk van Jan van Riebeeck aan die Kaap.

Die video-opname is hier beskikbaar: https://www.youtube.com/watch?v=7P_91UrBd4w