De Kat Artikel: Die Kat, ons kat
2023-04-04 | Stigting VOC
Met vergunning van De Kat word Dan Sleigh se artikel wat in 2019 gepubliseer is, hier beskikbaar gemaak.
Skakel na die dokument: https://voc-media.fra1.digitaloceanspaces.com/documents/De%20Kat.pdf
Komiteelid Rudolf Rode het ook 'n klankopname gemaak waar hy die artikel voorlees. Laat dit hier af: https://voc-media.fra1.digitaloceanspaces.com/recordings/2019_2023_De%20Kat.mp3
