Stigting korrigeer gebrekkige navorsing oor Geelbeksfontein


2022-01-31 | Stigting VOC

Aan die einde van 2021 het die Stigting VOC 'n brief aan die hoof van Erfenis Wes-Kaap gerig met die doel om die teks reg te stel wat 1981 gepubliseer is tydens die verklaring van Geelbeksfontein as nasionale monument.

Die brief kan hier gesien word: 2021_12_29_Geelbeksfontein_VOCBeacon.pdf

Die hoof het intussen ontvangs van die brief erken.