Wolraad Woltemade op RSG Bespreek
2023-04-04 | Stigting VOC
Dr Dan Sleigh praat oor Wolraad Woltemade se heldedaad 250 jaar gelede, en van groot planne om die heldedaad op vele terreine te herdenk.
Die opname kan hier geluister word: https://www.rsg.co.za/rsg/omny/wolraad-woltemade-se-heldedaad-250-jaar-gelede/
