Interaktiewe Kaart van VOC in die Kaap


2021-2022

Die kaart kan hier besigtig word: https://www.google.com/maps/d/u/0/edit?mid=1n09JOWqhIxNfpuJhSsuzWCXOuX7SAV0G&usp=sharing

Die kaart is 'n deurlopende projek met baie potensiaal vir verdere uitbreiding.

Lede van die Stigting word versoek om 'n epos na [email protected] te stuur indien hulle daarin belangstel om betrokke te raak by die projek.