300-jaar Herdenking van Kasteelklok


1997

Die Stigting het in 1997 die 300-jaar herdenking van die kasteelklok gevier met 'n seremonie. Die program kan hieronder gesien word. Klik op die foto om 'n groot, volledige weergawe te sien.